Sunday Times Books LIVE Community Sign up

Login to Sunday Times Books LIVE

Forgotten password?

Forgotten your password?

Enter your username or email address and we'll send you reset instructions

Sunday Times Books LIVE

Jaco Jacobs

@ Sunday Times Books LIVE

Skreeusnaakse kinderboeke wat jy waarskynlik nié vir jou kleinding wil aanskaf nie

 photo shutterstock_17438398_zps83574e63.jpgSo dan en wan maak ek ’n draai op Amazon, en die boekaanbevelings onderaan die bladsy kan jou soms na vreemde leesstof lei. Hier is ’n paar skreeusnaakse boeke waarop ek onlangs afgekom het. Wees gewaarsku, dis daardie soort kinderboeke wat jy waarskynlik NIE vir jou kleinding wil aanskaf nie (dink Go the f**k to sleep), maar ’n paar van hulle sal ek baie graag by my eie boekversameling wil voeg …

Raising the perfect child through guilt and manipulation

All my friends are dead (Daar is ook ’n opvolgboek, All my friends are still dead.)

I hate everything (As jy van hierdie een gehou – of dit gehaat het – kan jy nog ’n boek deur dieselfde skrywer aanskaf, getiteld I hate everyone.)
 

Foto te danke aan Shutterstock

 

Please register or log in to comment