Kyk die lokvideo vir die Bastian Blom-reeks
Die eerste twee boeke in my nuwe Bastian Blom-jeugboekreeks, Bastian Blom en die pratende portret en Bastian Blom en die gillende geraamte, verskyn eersdaags.
Kyk solank die lokprent om ‘n voorsmakie te kry van die fantastiese dinge wat in Optelgoed, Bastian se pa se antiekwinkel, gebeur:
- Laai dit nie? Kyk op YouTube
Please register or log in to comment