Professor Fungus-reeks
Professor Fungus en die Breindrein-eksperiment
Bennie en Jenny is baie opgewonde toe hulle uitvind professor Fungus het ’n prys gewen. Hulle kan nie wag om saam met hom na die oorhandiging te gaan nie. Maar iets is nie pluis nie. Waarom tree mense by die wetenskap-ekspo skielik so vreemd op? En wat gaan met die stad se toilette aan?
EAN: 9780799372656
Koop nou!
Professor Fungus en die jelliemonsters van Mars
’n Toestel wat boodskappe tot in die ruimte kan stuur? Bennie en Jenny dink dis ’n BRILJANTE idee! Hulle kan nie wag om professor Fungus se nuutste uitvinding te toets nie. Maar dan kry hulle ’n nare verassing uit die buitenste ruim …
EAN: 9780799371147
Koop nou!